ROMMEL tot RYKDOM: GESTOPTE PLASTIEKBOTTEL BAKSTENE

4 Augustus 2012, 12:00 – 19:00 by die Greyton Rommel Hoop

Daar sal ‘n prys wees vir die wenner wat die meeste vol GESTOPTE PLASTIEKBOTTEL BAKSTENE inhandig. Hierdie eko-bakstene kan tot en met 28 Julie by die Greyton Biblioteek, by die “Incredible Edible” tafel (Woensdae by Via’s 10-12 am) of by die “Transition” tafel (Saterdag mark 10-12 am) afgelaai word.

Click on the Pictures or HERE to download pdf.

Advertisements